October 22, 2017

Gee Vandag

Die Geleentheid Trust word gedryf deur die bydraes van professionele individue wat hoërskool studente in die Stellenbosch omgewing borg vir hul skool van keuse.

Vir ‘n maandelikse bydrae, voltooi hierdie vorm, stuur dit na info@geleentheid.org.za of faks na 086 548 8130.

Vir ‘n eenmalige bydrae, epos info@geleentheid.org.za vir die trust se bankbesonderhede.

Ongeveer 90% van alle donasies gaan direk vir die kinders se skool uitgawes en ‘n verdere 10% vir hul keuringsproses. Die trust het geen salaris uitgawes nie en word deur vrywilligers bestuur.

Alle bydraes is belasting verhaalbaar vanaf belasting.